Met hierdie fantastiese tydskrif propvol idees vir kinderpartytjies sal jy net soveel pret hê met die voorbereidings as wat die kleingoed op die dag sal hê. Daar is temas vir meisies én seuns, en selfs die veeleisendste klein partytjieganger sal in die sewende hemel wees.